[videorelease] Die Silwer Maan – Hemelbesem

Deze zomer maakte Peter een nieuwe videoclip voor de Zuid-Afrikaanse rapper Hemelbesem. Deze vraag kwam na afloop van de videorelease van het nieuwste nummer van Die Hooflig – A+ 

Het nummer Die Silwer Maan is door de Ghoema Music Awards genomineerd voor het beste Afrikaanse hiphopnummer 2019. Het nummer gaat over de strijd om geld of rijkdom. Het is geschreven vanuit het perspectief van zowel dak/thuislozen als mensen die zich gevangen voelen in de lagere inkomensklasse. Soms is het gewoon de worp van de dobbelstenen toch?

Lees de volledige songtekst in het artikel hieronder.

Share this article

HemelBesem – Die Silwer Maan (flippit)

Die silwer maan is ‘n muntstuk
Flip ‘it, voor die aand jou insluk
Die heads en tails is ‘n test of faith…bedink ‘it

As jy innie donker is, kô ek maak ‘n valid punt
Om te loop of te staan…dit is dieselle ding
Is ma net arrogance wat jy develop ‘it in jou skeleton
You can shed it, if you understand that it’s a fact
Soe, ek hang die sterre in hulle plek…
As jy opkyk, lyk ‘it soos klomp duisende wat donker-tyd knoppies druk en hulle cellulars soe check
Maar innie swart tussen die skitter is sittendes en tussen die brackets, is hulle whack
Lees hulle sterre innie stats…
(hul) kry die snykant, van julle blydskap.
Minora tussen vingers, laat ek hulle met blades kap.
Jy kry die hitte van bo amper soos ‘n strykplank
Gaan jy staan of inpas innie crowd met ‘n blind staf,
in die donker lewe, assie maan n munt was?

Die silwer maan is ‘n muntstuk
Flip ‘it, voor die aand jou insluk
Die heads en tails is ‘n test of faith…bedink ‘it

Is ‘n roller coaster ride…life wat op en af ry
Ek sit my kop op ‘n blok ennie cops kom ’it afsny
Want by die job issit monopoly. Die boss is klaar ryk
Trek al voor soos dié wie ossewa ry.
Maar of course is daar lyn
Geluk is net ‘n coin toss weg…toss ‘it in faith!
Ja ek is vodde ma jy
sal my sommer daar kry tussen die dobbelary.
Oppie dowwel-poel, maar bekommerd kommit korra pass vyf
Jy sien… it’s all about race…
of maybe is ek die sondebok, coz it’s sort of our name.
Rebel met ‘n cause wat die son nie kan kry.
Of wag…rebel sonder kos, ja, hier onder…dit pyn
My mond’s ‘n tipe orifice. Dit sort net ‘n plate.
Sit my uit offices uit, while ek met officers pleit…
Maar dit sal stop as ek pay…

Die silwer maan is ‘n muntstuk
Flip ‘it, voor die aand jou insluk
Die heads en tails is ‘n test of faith…bedink ‘it

Ek kyk na die maan en demand dat dié maand vir my lig sal bring

Die silwer maan is ‘n muntstuk
Flip ‘it, voor die aand jou insluk
Die heads en tails is ‘n test of faith…bedink ‘it

© (Copyright Besembos Publishing)

Audio / Video

Teksten / Gedichten

Press

Dates

Tags

Op de hoogte blijven?

Schrijf je in voor onze nieuwsbrief